Liezl Van eeden

Fybos Photo

FYNBOS is n afrikaanse “Male-Female” Duo musiek groep bestaande uit Liezl en Theuns.

Gestig in 2016, nadat die gemeenskaplike, lewenslange passie en liefde vir musiek die toevallige samesmelting te wee gebring het.

Tans woonagtig in die prentjie mooi karoo dorpie, die Port wyn hoofstad van Suid Afrika, Calitzdorp, vanwaar die groep mense vermaak op feeste, skoue, funksies, sowel as restaurant en kroee in die land.

Musiek styl wissel van hul eie geskryfte musiek tot afrikaanse en engelse pop, Country en Oldies. Tans is hul druk besig met n debut album en opnames in Langebaan en Kaapstad wat meestal gaan bestaan uit hul eie musiek. Hopelik is die album teen Junie 2019 voltooi.